Tienie Jonker Toere

WIE IS ONS?

Wies Ons

Tienie Jonker Toere is sedert 1996 betrokke by die reël van oorsese toere na Europa. Die besigheid staan onder leiding van Dr. Tienie Jonker, Mnr Louis Gerber & Mev Elza Gerber. Volledige toerbeplanning wat alles insluit, word gedoen teen billike tariewe. Ons hanteer alles vir u: vliegkaartjies,  hotelverblyf, busvervoer,  reisversekering en natuurlik enige wegbreek-reelings. En ons vergesel u persoonlik!

Tienie Jonker Toere is a South African company organizing European tours since 1996. We do complete tour planning that includes virtually everything at reasonable prices. We organize everything for you: flight tickets, hotel accommodation, coach transport, travel insurance & any breakaway arrangements. We accompany you personally.

tienie gedra